Guess who's back...back again...

Guess who’s back…back again…

Ek kan van Maandag af vir Riaan Cruywagen my kollega noem.

Dis myns insiens die ultimate claim to fame – iets waaroor ek mateloos opgewonde is. Skakel Maandagoggend in, ek hoor hy gaan ook nie noodwendig ‘n pak dra nie šŸ˜‰